Wonderkruid toor Probleme weg
DIY and how-to

Wonderkruid toor Probleme weg
Smeerwortel (Symphytum officinale), volgens Margaret Roberts is smeerwortel (comfrey) ‘n antieke genesingsplant met ‘n lang geskiedenis.
Die kruid was veral bekend vir sy genesende eienskappe, of dit nu beenbreuke, velsiektes, rumatiek of borsprobleme is. Smeerwortel kan ook gebruik word as natuurlike kunsmis. Dit is veral nuttig as jy jou komposhoop se material vinniger wil laat afbreek to ‘n ryk en heisame organiese voeding vir jou tuingrond.
Resep vir basiese velroom :
- Een koppie smeerwortelplantblare, gekap
- Een koppie aqueous-room
- 2 Teelepels vitamien E-olie
- 2 Dessertlepels amandel-olie (by apteke verkrygbaar)
Meng goed saam en bêre in ‘n gesteriliseerde glaspotjie.
Smeer aan waar die lewe jou ‘n paar harde klappe gegee het.
You might also like
Shop online
-
HAND TOOL SET
- R39.99
- Add to cart Learn More
-
PLASTIC SAUCER TERRACOTTA 7.5CM – 35CM
- R7.99 – R54.99
- Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page Learn More