Verdeel en Vermeerder
DIY and how-to
Verdeel en Vermeerder
|
|
|
|
|
01. Lei die area goed nat wanneer die meerjarige uitgeblom is. Gebruik ‘n tuinvurk om die plant uit te lig |
02. Skud soveel grond as moontlik af. |
03. Was die kroon in ‘n emmer af. |
|
|
|
|
|
04. Verkort die stingels bo die grond to ongeveer 15cm water gebruik te verminder |
05. Soek een goeie groeipunk en maak dit versigtig los. |
06. Verdeel die plant in 3 to 6 dele en gooi die middelste deel weg. |
|
|
|
|
|
07. ‘n Groot oorgroeide klomp meerjariges kan met twee groot tuinvurke verdeel word. |
08. Maak nuwe gaatjies vir die plantjies en plant dadelik, voordat die wortels uitdroog. |
09. Besproei deeglik en maak gereeld nat. |
You might also like
Shop online
-
HEALTH INDOOR 4KG
- R746.99
- Add to cart Learn More
-
SINGLE SWING POD WITH STAND
- R7,999.99
- Add to cart Learn More
-
POKON ORCHID 250ML
- R114.99
- Add to cart Learn More
-
GUINEA PIG MIX 1KG OR 5KG
- Price range: R49.99 through R199.99
- Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page Learn More



