Verdeel en Vermeerder

divider

DIY and how-to

Houseplants sit on a windowsill, silhouetted against a window with bright sunlight streaming through, creating a golden glow effect.

Verdeel en Vermeerder

01. Lei die area goed nat wanneer die meerjarige uitgeblom is. Gebruik ‘n tuinvurk om die plant uit te lig

02. Skud soveel grond as moontlik af.

03. Was die kroon in ‘n emmer af.

04. Verkort die stingels bo die grond to ongeveer 15cm water gebruik te verminder

05. Soek een goeie groeipunk en maak dit versigtig los.

06. Verdeel die plant in 3 to 6 dele en gooi die middelste deel weg.

07. ‘n Groot oorgroeide klomp meerjariges kan met twee groot tuinvurke verdeel word.

08. Maak nuwe gaatjies vir die plantjies en plant dadelik, voordat die wortels uitdroog.

09. Besproei deeglik en maak gereeld nat.