Hou Snyblomme Langer Vars

divider

DIY and how-to

A flower arrangement featuring sunflowers, roses, and other colourful blooms sits in a glass vase on a white table, with a person holding a flower in the background.

Hou Snyblomme Langer Vars

Hier is tien wenke om u snyblomme langer vars te hou :

  • Verwyder al die blare wat onder die water gaan wees.
  • Sny die stingels sowat 3cm korter voordat jy die blomme in water plaas.
  • Vir beter waterabsorpsie moet die stingel teen ‘n skuinste geknip word. Dit geld veral vir rose.
  • Vervang die water al om die ander dag.
  • Spoel die houer vooraf deeglik uit met ‘n mengsel van bleikmiddel en water.

  • Gebruik blomvoeding indien moontlik.
  • Wanneer die water vervang word, onthou om weer blomvoeding by te voeg.
  • Meng suiker, bleikmiddel en wit asyn en voeg dit by die water. Dit dien as goeie voeding en preserveermiddel.
  • Moenie die blomme in direkte sonlig plaas of aan lugversorging en sigaretrook blootstel nie.
  • Die krom stele van rose en tulpe kan reguit gemaak word deur dit van bo na onder in papier toe te draai en regop in diep water te plaas.

Shop online

divider