Kweek u eie Lemoenpampoentjies
Kitchen gardening

Kweek u eie Lemoenpampoentjies
Ons aanvaar lemoenpampoentjies as vanselfsprekend in Suid-Afrika, maar – soos baie Suid-Afrikaners wat geëmigreer het, kan vertel – is dit baie skaars oorsee. Om die waarheid te sê, baie Suid-Afrikaners het van die saad bestel en kweek dit in buitelandse grond. Gelukkig is dié somerpampoentjies baie makliker om hier te kweek vanweë ons warm klimaat. Dit is wat u moet weet :
Stap vir stap gids om u eie lemoenpampoentjies te kweek :
- Kies ’n groot (die lemoenpampoentjie vorm ranke wat baie plek in beslag neem), sonnige plek in u tuin met ryk grond wat goed dreineer.
- Spit die grond en werk heelwat kompos in.
- Saai die lemoenpampoentjiesaad ongeveer 30 cm van mekaar in rye wat 180 cm van mekaar is. Maak goed nat.
- Wanneer die blomme verskyn, voed met ’n organiese vloeibare kunsmis wat hoë vlakke kalium bevat (probeer Supa Natural Fish Emulsion Plant Food).
- Dit is nie nodig vir ’n deklaag om lemoenpampoentjieplante nie, aangesien die groot blare skadu aan die wortels voorsien.
- Maak seker u maak die grond om die plante nat en nie die blare nie, aangesien die blare vatbaar vir swaminfeksies is.
- U lemoenpampoentjie is gereed om geoes te word wanneer die skil donkergroen en te hard is om met u vingernael stukkend te steek (ongeveer 12 weke nadat dit gesaai is).
Het u geweet? – Lemoenpampoentjies bevat baie vesel en Vitamien C. Maak seker u eet ook die saad – dit is ryk aan sink en omega 3-olies.
You might also like
Shop online
-
- Sale!
SHN AGEING XSMALL 12+ 1.5KG OR 3KG
- Original price was: R322.99.R289.99Current price is: R289.99.
- Add to cart Learn More
-
- Sale!
GIANT ADULT 15KG
- Original price was: R1,482.99.R1,334.99Current price is: R1,334.99.
- Add to cart Learn More
-
- Sale!
POT COVER JANE CHESTNUT
- Original price was: R179.99.R125.99Current price is: R125.99.
- Add to cart Learn More
-
- Sale!
HEALTH AGEING +12 4KG
- Original price was: R793.99.R634.99Current price is: R634.99.
- Add to cart Learn More