Gebruik daardie Herfsblare
DIY and how-to

Gebruik daardie Herfsblare
Die herfsblare gaan binnekort van bladwisselende bome begin val, maar voordat u ’n blaarblaser nader trek, oorweeg dit om die blare in en om u tuin te gebruik.
Hier is ’n paar idees :
- Gebruik herfsblare as dun lae tussen ander swaarder organiese materiaal in u komposhoop. Die dun lae is noodsaaklik om te sorg dat lug kan sirkuleer, wat die komposteringsproses aanhelp.
- Maak blaarhumus deur die blare by mekaar te maak, in swart sakke te sit en ’n paar gaatjies in die sakke te maak sodat die lug kan sirkuleer. Berg die sakke in ’n ver hoek in u tuin. Nadat die blare verrot het, sal u ’n ryk deklaag vol voedingstowwe hê wat u oral in u tuin kan gebruik.
- Andersins hoef u nie skaam te wees om die blare net so in die tuinbeddings en op die grasperk te laat lê nie. Dit sal natuurlik verrot en die grond daaronder sal al die voedingstowwe absorbeer.
You might also like
Shop online
-
PLASTIC SQUARE BLACK/GREEN POT 7CM X15CM
- R49.99
- Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page Learn More
-
COMPLETE 350SC 50ML
- R199.99
- Add to cart Learn More
-
LOUNGER POD 92X68.5X87CM
- R1,764.99
- Add to cart Learn More