10 Geskenk-idees vir Kersfees
DIY and how-to

10 Geskenk-idees vir Kersfees
PoinsettiasDié plant is ideaal vir enige Tafelversiering dié Kersfees. |
|
Spathiphyllum “Seilbootjies”Spathiphyllum is ’n ideale plant vir plekke waar min lig is. Gewilde badkamerplant, maar kan oral in die huis of kantoor gebruik word waar min lig vereis word. |
|
Patio-roseGee kitskleur aan u patio met Patio-rose. |
|
Dracaena “Lemon Lime”Uitstekende kontrasplant in enige huis en kantoor. |
|
Binnenshuise BegoniasSit ’n paar van dié plante by mekaar op ’n tafel en u sal ’n kleureprag op u tafel hê dié Kersfees. |
|
Anthuriums “Flamingo Flower”Uitstekende huisplant. Anthuriums het helderrooi blomme wat maande lank kan hou. |
|
Bonsai’sPragtige fokusplant. Komplementeer kantoor- of huisdekor. |
|
Phalaenopsis “Moth Orchid”Pragtige fokusplant vir moderne huise en professionele kantore. |
|
Cycas Revoluta “sago-palm”Treffende plant met blinkgroen blare wat goed sal lyk in enige potbedekking van enige vorm of grootte. |
|
KrisanteAs u kitskleur wil hê, kan u nie ’n fout maak met Krisante nie! |
You might also like
Shop online
-
- Sale!
WOODEN BENCH
- Original price was: R5,299.99.R4,784.99Current price is: R4,784.99.
- Add to cart Learn More
-
- Sale!
CHIHUAHUA ADULT 1.5KG OR 3KG
- R284.99 – R509.99
- Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page Learn More